NG Kerk Groot-Brakrivier

Jesus vir ons, vir almal

Wie is ons?

Jesus vir ons, vir almal

Ons as gemeente is saam die liggaam van Christus. Ons elkeen is ‘n unieke lid met sy/haar passie, gawes, talente en sterkpunte.

Die gemeente strek vanaf Tergniet in die weste tot by Hersham in die ooste. Na die noordekant val die plaaswyke Gonnakraal, Sorgfontein, Vlakte, Langhoek en Voorbrug ook binne ons grense.

326 lidmate woon buite die gemeentegrense, nl. in Danabaai, Mosselbaai, Hartenbos, Reebok, Klein-Brakrivier, Fraai-Uitsig, Pienaarstrand, Outeniquastrand, Glentana, George en Heroldsbaai.

Ons gemeente bestaan uit ongeveer 1400 belydende- en 210 dooplidmate (kinders). Hulle is ingedeel in 25 blokke, wat elk bedien word deur ‘n ouderling, diaken en ‘n paar dienswerkers.

Aktueel

  • Nuusflitse Week 17+ van 2024

    Nuusflitse Week 17+ van 2024

     Kategese vind plaas op Sondagoggende om 09:00Woensdag 24 April 2024 : • Kooroefening by die orrel om 17:00Saterdag 27 April 2024 : • Gemeentefees.Sondag 28 April 2024 : • Erediens om 09:00. • Prediker – Ds Danie Goosen. • GEEN Kategese Wolwedans boodskap, sop en brood 24 April, 8 & 22 Mei en 5 & 19…

    Lees meer…


Aktiwiteite

  • Gebedsgids May 2024 – NG Kerk Groot-Brakrivier

    Gebedsgids May 2024 – NG Kerk Groot-Brakrivier

    GEBEDSGIDS MEI 2024 Woensdag, 1 Mei – Werkersdag Vandag is meeste mense af en dink ons aan almal wat salarisse verdien en dank God dat Hy die Groot Voorsiener is van ons behoeftes en dat ons so gelukkig kan wees om ‘n werk te kan hê. Donderdag, 2 Mei – Leraars Kom ons begin vandag…

    Lees meer …


  • Afkondigings 28 April – 5 Mei 2024. NG Kerk Groot-Brakrivier

    Afkondigings 28 April – 5 Mei 2024. NG Kerk Groot-Brakrivier

    Sondag 28 April 2024 : Die tema van die prediking is: Reg of weg? Woensdag 1 Mei 2024 : Sondag 5 Mei 2024 : Gebedsgidse : Gebedsgidse vir Mei 2024 is beskikbaar in die voorportaal. Die gebedsgidse, dankofferkoeverte, Kerkbode en Gemeentebriewe is ook by die traliehek van die kerkkantoor beskikbaar. Ons benodig mense wat kan…

    Lees meer …


  • FEBA Konferensie in Korea, 2024

    FEBA Konferensie in Korea, 2024

    FEBA, wat deur NG Kerk Groot-Brakrivier Gemeente ondersteun word, se internasionale bestuur het die afgelope week vergader op die tropiese en skilderagtige…

    Lees meer …


  • Sendingnuus: Madagaskar – The week 21 April 2024

    Sendingnuus: Madagaskar – The week 21 April 2024

    We said goodbye to Thesi on Tuesday. It was a time of refreshing for us to be together. She will always have a very special place in all of our hearts. The rest of this week, we shall have to fire on all cylinders. The work team arrives next …

    Lees meer …


  • Afkondigings: 21- 28 April 2024 – NG Kerk Groot-Brakrivier

    Afkondigings: 21- 28 April 2024 – NG Kerk Groot-Brakrivier

    Sondag 21 April 2024 :• Baie welkom by die erediens en ’n spesiale verwelkoming aan die familie en vriende van die doop ouers:Wikus & Jeandré de Swardt (seuntjie – Joubert de Swardt).• Ons skriflesing kom vanoggend uit Gal 3:26-29.Die tema van die prediking is: Die verbond.• Kategese.• Spesiale Offer vir Gemeente Instandhoudingsfonds by die deure.•…

    Lees meer …


  • Madagaskar : The Week – 07-04-2024

    Madagaskar : The Week – 07-04-2024

    For God so loved the world….” Lovako team Our time at Lovako School reminded me again of the fact that God gave His Son Jesus so that all people who believe in Him could have eternal life. From the most advanced and developed countries in t…

    Lees meer …


  • FEBA Kazakstan skep ‘n digitale golf wat mense transformeer!

    FEBA Kazakstan skep ‘n digitale golf wat mense transformeer!

    FEBA Kazakstan se pad was tot nou toe nie maklik nie. Buiten die uitdaging van evangelisasie in ’n hoofsaaklik Moslemland, het hulle ook te kampe met ’n dralende anti-godsdienstige sentiment onder ouer mense… ’n oorblyfsel van Kazakstan se jare as deel van die Sowjet-Unie. Amptelik erken die Kazak-regering godsdiensvryheid, maar tog stipuleer die 2011 Godsdienswet…

    Lees meer …


  • April se Doopgeleentheid

    April se Doopgeleentheid

    Op 14 April 2024 het klein Lume Gruber se ouers voor die NG Gemeente gemeente bevestig dat hulle haar sal grootmaak volgens die Christelike geloof. Dit was ‘n mooi aanskoulike geleentheid, waar beide ouers se ouerpare teenwoordig was om ook hul ondersteuning te bevestig. Sondag 21 April 2024 het die De Swardt ouers hulle klein…

    Lees meer …


  • Langasem van ons nuwe predikant

    Langasem van ons nuwe predikant

    Die afgelope naweek het ons jong Viljoen Predikants egpaar die Two Oceans marathon in Kaapstad gaan aandurf en dit baie geslaagd afgehandel.

    Lees meer …


  • Die Jong Goosentjie: 8 weke later

    Die Jong Goosentjie: 8 weke later

    Theo Goosen, die trotse toevoeging tot die Goosen Predkantspaar se familie, is sterk en gesond na ongeveer agt weke se koestering.

    Lees meer …


  • Afkondigings 14 – 21 April 2024

    Afkondigings 14 – 21 April 2024

    Sondag 14 April 2024 :• Baie welkom by die erediens.• Ons skriflesing kom vanoggend uit 1 Joh 2:28-3:10.Die tema van die prediking is: Geanker?• Kategese.• Spesiale Offer vir Radio FEBA by die deure.• Tee word bedien in die kerksaal na afloop van die erediens. Almal is welkom. Woensdag 17 April 2024 :• Kooroefening by die…

    Lees meer …


  • Sendingnuus: Missie Japan – Predeparture Newsflash

    Sendingnuus: Missie Japan – Predeparture Newsflash

    Greetings from Kobe, where the Sakura (cherry blossoms) charmed us once again! The dawn of a bright spring was, as always, introduced by (Japanese) Nightingales’ energetic melodies all-around. Our long-awaited departure is coming up soon, so

    Lees meer …


  • Sendingnuus: Madagaskar – The Week

    Sendingnuus: Madagaskar – The Week

    Thesi arrived safely and we have had a wonderful week of catching up and spending time together.  The teachers were happy to see her and somehow it felt as if she never left. she will be here for one more week. We had a blessed Ranger meeting on Thursday and the kids were so excited to…

    Lees meer …


  • Engaging Frontiers : Engaging cousins – Online Seminar

    Engaging Frontiers : Engaging cousins – Online Seminar

    God’s heart for the Nations. How to Interact with them Sharing your testimony … and so much more

    Lees meer …


  • Sendingnuus: YWAM – Berribrokkies April 2024

    Sendingnuus: YWAM – Berribrokkies April 2024

    Nuusbrief van Fred en Paula Berrington. Sendelinge van Youth wit a Mission (Ywam) Mosselbaai.

    Lees meer …


  • Skarrelhuis

    Skarrelhuis

    Lees meer …


  • Afkondigings 7 -14 April 2024 : NG Kerk Groot-Brakrivier

    Afkondigings 7 -14 April 2024 : NG Kerk Groot-Brakrivier

    Sondag 7 April 2024 : Die tema van die prediking is: Wag vir my?• Dag van Danksegging & Verootmoediging.• Kategese.• Sinodale Offer vir Teologiese Kweekskool by die deure.• Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens. Almal is welkom. Woensdag 10 April 2024 :• Kooroefening by die orrel. Marida – 082…

    Lees meer …


  • Skoenlapper plesier…

    Skoenlapper plesier…

    ‘n Onvergeetlike uitstappie!

    Lees meer …


  • Gebedsgids vir April 2024

    Gebedsgids vir April 2024

    GEBEDSGIDS – APRIL 2024 Ef 6:18. Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges. Maandag 1 April – Gesinsdag Gesinne is vir God belangrik. In die Ou Testament vind ons baie voorskrifte dat kinders kennis en godsdienstige gebruike van God se…

    Lees meer …


  • Afkondigings 31 Maart – 7 April 2024

    Afkondigings 31 Maart – 7 April 2024

    Sondag 31 Maart 2024 : Die tema van die prediking is: Lig• Paasfees.• GEEN Kategese.• Spesiale Offer vir Magdalenahuis by die deure.• Daar sal GEEN tee bedien word na afloop van die erediens nie. Maandag 1 April 2024 : • Gesinsdag. Woensdag 3 April 2024 :• Kooroefening by die orrel. Marida – 082 471 0751.…

    Lees meer …


  • Die Bybel Blokkiesraaisel 2

    Die Bybel Blokkiesraaisel 2

    Leer/Lees die Bybel vinnig op ‘n prettige manier, met ons aanlyn Bybel Blokkiesraaisel. Woorde hoofsaaklik uit die Afrikaanse Bybel, 1992 (AFR83) vertaling geneem, maar sommige woorde ook uit die Afrikaanse Bybel 2020(AFR20) vertaling.

    Lees meer …


  • Truitjies vir die Kindertjies

    Truitjies vir die Kindertjies

    Veral nou, met die winter op hande, is die behoefte groot, en hulle het tans reeds so ongeveer 30 truitjies beskikbaar vir verspreiding. Indien u graag vir hulle saak wil bydrae, kan u help deur oortollige wol te skenk…

    Lees meer …


  • VAKATURE │ Digitale Argiefbeampte (Stellenbosch) – Halfdag vaste-termyn

    VAKATURE │ Digitale Argiefbeampte (Stellenbosch) – Halfdag vaste-termyn

    Lees meer …


  • Sendingnuus Madagaskar: The week 17 March 2024

    Sendingnuus Madagaskar: The week 17 March 2024

    We once again have a working kitchen and bathroom on the boat. Dries connected the boatyard’s water supply directly to the boat. So running water all around! The toilet flushes and is connected to the drain which Dries and Norbert finished this week. …

    Lees meer …


  • Die Bybel Blokkiesraaisel 1

    Die Bybel Blokkiesraaisel 1

    Leer/Lees die Bybel vinnig op ‘n prettige manier, met ons aanlyn Bybel Blokkiesraaisel. Woorde hoofsaaklik uit die Afrikaanse Bybel, 1992 (AFR83) vertaling geneem, maar sommige woorde ook uit die Afrikaanse Bybel 2020(AFR20) vertaling.

    Lees meer …


  • Gesinskamp 2024

    Gesinskamp 2024

    Die nuwe jaar het afgeskop met soveel opwinding. Ds Charne Viljoen het by ons aangesluit en ons is opgewonde om saam met haar te bedien en om ons kinders/jeug te help om self bedienend te wees.

    Lees meer …


  • Gemeente Brief Maart 2024

    Gemeente Brief Maart 2024

    Goeiemôre gemeente Hier in die begin van die jaar is ons dankbaar dat ons in die afgelope jaar kon getuig dat ons al die werke van ons gemeente met blymoedigheid kon doen. Dat ons dienswerk en uitbreiding van die koninkryk nooit ‘n voltooidheid bereik nie, maar eerder die voortsetting van pelgrims saam op reis is,…

    Lees meer …


  • Ondersteuningsgroep se bekendstelling by Groenkloof

    Ondersteuningsgroep se bekendstelling by Groenkloof

    Die Bestuurspan van NG Kerk Groot Brakrivier ondersteun die aksie…

    Lees meer …


  • Sendingnuus: Missie Japan – SA besoek om die draai – Groot-Brakrivier 11 Augustus 2024

    Sendingnuus: Missie Japan – SA besoek om die draai – Groot-Brakrivier 11 Augustus 2024

    Daar’s ‘n ellelange lys van onlangse ontmoetings en gebeure uit ons bediening, maar terugvoer daaroor sal moet oorstaan tot ‘n volgende nuusflits. Dan vertel ek in detail meer. Hierdie keer fokus ek net op ons opkomende deputasie besoek aan Suid-Afrika: 24 Mei tot 7 September.

    Lees meer …


  • Getuienisnaweek 12 -14 Julie 2024 – NG Kerk Groot-Brakrivier

    Getuienisnaweek 12 -14 Julie 2024 – NG Kerk Groot-Brakrivier

    Lees meer …


  • Lees die Bybel gratis op jou selfoon

    Lees die Bybel gratis op jou selfoon

    Kry gratis toegang tot die Bybels in al 11 amptelike tale van Suid-Afrika of luister aanlyn na verskillende Oudiobybels, alles in een app. Pas u Bybelleeservaring volgens u behoeftes aan en kry toegang tot leesplanne, dagstukkies en Bybelverse.

    Lees meer …